Salomo se Tempel

’n Voorstelling van Salomo se Tempel.

Salomo se Tempel, ook bekend as die Eerste Tempel, was volgens die Bybel die Heilige Tempel (Hebreeus: בֵּית־הַמִּקְדָּשׁ, Beit HaMikdash) in Jerusalem voor die vernietiging daarvan deur Nebukadnesar II ná die beleg van die stad in 587 v.C. en die daaropvolgende vervanging daarvan met die Tweede Tempel in dieselfde eeu.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search